LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amanzi Empilo Bungalow | LekkeSlaap
+24

Amanzi Empilo Bungalow

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace Hill-plaas, R396, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Amanzi Empilo, wat "waters van genesing" in Xhosa beteken, bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat bungalow wat van rivierklip gebou is. Dié rustieke bungalow skuil aan die oewer van die Bellriver in 'n vallei, sowat 1 km van Naude's Nek-pas af, en is bereikbaar via 'n toeganklike pad vanaf die hoofhuis op Grace Hill Plaas.

Die oopplan-bungalow het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n stapelbed, 'n sitarea, en 'n kombuisie met 'n gasstoof en -yskas. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die toebehore werk met sonkrag of gas en daar is 'n donkiesisteem vir warm water wat daagliks gestook moet word. Geen handdoeke en toiletware word voorsien nie.

Onderdakparkeerplek word voorsien vir 2 voertuie en 'n sleepwa en die bungalow het warm water van 'n bergbron. Daar is trappe wat vanaf die parkeerplek na die bungalow lei.

Die buitedek is toegerus met braaigeriewe en bied uitsigte oor die omliggende berge en die Bellrivier. Gaste kan gerus visvang en swem in die rivier en Rhodes se dorpie besoek wat net 4 km van die plaas af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Amanzi Empilo Bungalow sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Amanzi Empilo Bungalow
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Grace Hill-plaas, R396, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Amanzi Empilo Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace Hill-plaas, R396, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzYjM1YWQ5LWI1NTMtNDZkOS1hY2MwLTNlYzI3MGM5MTA2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 Grace Hill Farm R396 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.777931 28.001677
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!