6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Beach Road, Amanzi complex, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Amanzi Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel op die 16de verdieping van die veilige Amanzi-kompleks op die strand in Amanzimtoti. Die woonstel front na die see en is net 3 km vanaf die Galleria-winkelsentrum en naby ander geriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het sitplek, plafonwaaier en 'n see-uitsig.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Ekstra parkeerplek kan vir 'n waentjie of boot teen 'n ekstra koste gereël word.
Die Amanzi-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area en daar is ook 'n selfsorgwassery. Daar is ook 'n nuwe speelkamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jack Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 55 Beach Road, Amanzi complex, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amanzi Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Beach Road, Amanzi complex, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang