Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A'marula Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir A'marula Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michael E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek weg.

Eienaar was baie vriendelik en verwelkomend, die plekkie was skoon en netjies. Die mense van die area was baie vriendelik en het mens laat welkom voel. Sal definitief weer gebruik maak van die woonstel sou ons weer in daai area wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We had a wonderful 2 nights at A'marula Cottage. The host was super friendly and helpful with what to do in the area. The cottage is very comfortable and all the little extra treats added to the experience. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

We had a lovely stay at Jo's cottage - it's neat and has everything you need. We also had our two Labradors travelling with us, and it was definitely a convenient, fenced-off premises for dogs. Jo is also a great host and went out of her way to make us feel at home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lienkie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lienkie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gesellig en goed toegerus.

Jo was baie behulpsaam en vriendelik en het ons baie welkom in Boesmans laat voel. Ons het die tydjie in die kothuis met sy lekker vakansiegevoel baie geniet en sal graag weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende verblyf! Skoon, netjies en goed gelee. Vriendelike gasvrou en pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martlie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot heerlikheid!

Smaakvol gemeubileer; baie lig wat instroom. Alles wat jy nodig het vir ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek.

So lekker gebly! Lekker ruim woonstel met alles wat ons nodig gehad het, van WiFi tot DStv. Lekker sentraal naby winkels en heerlike bekostigbare restaurante. Ek kom beslis terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, safe, and peaceful.

Jo Wilmot, our hostess, was extremely welcoming, friendly, and professional. Thank you again for making our stay so pleasant. I recommend this cottage highly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'marula Cottage se terugvoer

Thank you for the wonderful review, Lizette. I thoroughly enjoyed hosting you and your family and hope to welcome you all back in the near future. Come visit again soon!

A'marula Cottage
Ria P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan net sê my kuier by A'marula was regtig baie lekker.

Baie sentraal en gerieflik kan nie meer vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loriane G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loriane G
Besigheidsreis

Our host Jo Wilmot is a wonderful host. The accomodation is clean, very well equipted and safe.

We can highly recommend Amarula Cottage for leisure or business. Jo is a super host and went over and above to ensure we had a good stay. Close to all shops and restaurants, and a wonderful spot to wind down and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'marula Cottage se terugvoer

Hi Loriane - thank you for your fantastic review! It was so lovely to meet you and your family and host you all. You were wonderful guests and I hope you visit again soon.

A'marula Cottage
Antonie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende blyplek vir 'n wegbreek, naweek of vakansie. Perfek geleë.

A'marula Cottage is pragtig en perfek geleë vir enige tipe wegbreek, of werksgeleentheid-oorbly. Geskik vir besigheidsmense en vakansiegangers. Baie netjies en skoon en alles is gerieflik. Ontvangs en besorgdheid van Jo was vriendelik en opreg. Sal definitief kan aanbeveel, en sal weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'marula Cottage se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, Antonie. You were wonderful guests. Looking forward to welcoming you back soon.

A'marula Cottage
Morne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Enkelreisiger

Friendly Service.

Friendly service, clean, perfect for a quick stayover especially for business travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, aparte ingang, so weet glad nie dat erf deel met eienaar.

Ons is baie bederf met die treats wat vir ons verskaf is, sal enige tyd weer daar gaan bly. Die Cottage is heeltemal op sy eie omhein en is baie veilig en maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'marula Cottage se terugvoer

Baie dankie Isabel
It was a pleasure to host you both.
Many thanks, Jo

A'marula Cottage
Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 65, Boesmansrivier, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf968723c3a26fc83e1779e6064695db3a8217b0bacb50ab3adfc149210539b819306a870c5af1c30618b327a7abb21a126c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 65 Hoof Street Bushmans River 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6828743 26.6516734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem