Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amatava Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 4 resensies vir Amatava Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Elizabeth F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth F
Saam met vriende

Rustig en gerieflik.

Baie lekker gebly - was rustig en gasheer baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Morné V
Enkelreisiger

Pateties.

Geen selfoonopvangs nie. Geen WIFI. Geen ingang vooraf gereël met kode nie. Pad is baie sleg. Geen koffie in die kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna B

Baie rustig en 'n lekker swembad.

Dink dit is meer vir jagters en manne. Maar kan ook as groep baie rustig daar kuier. Dink as gevolg van hoenderboerdery, neem net iets saam vir die vlieë. Lekker naby aan Potgietersrus en grondpad glad nie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amatava Lodge se terugvoer

Dag Johanna.
Dankie vir jou resensie.
Nee, ons is definitief nie 'n Jag plaas nie, ons teel wild en skiet slegs uit as ons oorskot het en dit was 3 jaar gelede.
Indien ons laat Jag verkies ons juis familie groepe.
Ja jong met die goeie reen wat die hele Land gehad het is vliee maar orals 'n hengse probleem.
Groete.

Amatava Lodge
Jessica L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L
Gesin met klein kinders

Excellent.

We will definitely sleep over at Amatava Lodge again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 41 Amatava, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ac4e82de9830afda48398427250ffa5a8954231ba07e4ba28f539e0fd72268091b279804e7892f19cad33ae0d759dd1e85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 Farm 41 Amatava Percy Fyfe 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.121379903377 29.071855138549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem