Amatava Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 12
Opsomming van Resensie
Elizabeth F - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Morné V - Jul 2023
Algehele gradering
Pateties.
Johanna B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig en 'n lekker swembad.
Amatava Lodge se terugvoer
Dag Johanna.
Dankie vir jou resensie.
Nee, ons is definitief nie 'n Jag plaas nie, ons teel wild en skiet slegs uit as ons oorskot het en dit was 3 jaar gelede.
Indien ons laat Jag verkies ons juis familie groepe.
Ja jong met die goeie reen wat die hele Land gehad het is vliee maar orals 'n hengse probleem.
Groete.
Jessica L - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 41 Amatava, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom