- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 4 Shrike Avenue, Beacon Bay, East London, 5214, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Amazing Grace Guesthouse is in Beacon Bay, Oos-Londen, slegs 5 km vanaf die sakekern en 8 km vanaf Oos-Londen Lughawe. Die gastehuis is naby Eskom Park en die Retail Park-winkelsentrum.
Verblyf word in koningin-, dubbel en 2-bedkamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is elke oggend 'n buffet-ontbyt in die eetarea en 'n gemeenskaplike kombuisie met 'n mikrogolf, stoof en 'n yskas vir selfsorg.
Die gastehuis bied ook 'n sitkamer, onderdak buitebraai-area met sitplek, boma met sitplek en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Die eienaar woon in 'n tuinwoonstel agter op die erf.
Beperkte WiFi is beskikbaar.
Troeteldiere word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed. 2 van die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Die eienaar woon in 'n tuinwoonstel agter op die erf.
Beperkte WiFi is beskikbaar.
Troeteldiere word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 driekwartbeddens, en suite-badkamer, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Die eienaar woon in 'n tuinwoonstel agter op die erf.
Beperkte WiFi is beskikbaar.
Troeteldiere word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sindiswa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet