LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Lodge in St. Lucia

AmaZulu Lodge



32 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 107 Mc Kenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

AmaZulu Lodge is 'n verblyf-opsie van die hoogste gehalte in die dorpie, St Lucia, die poort tot die groter St Lucia Vleilandpark. Aangesien ons die enigste lodge in St Lucia met 'n volledige grasdak is, bied die ontwerp en gebou 'n warm Afrika-atmosfeer sonder om enige luukshede prys te gee. Selfs die reuk van die grasdakke sal jou daaraan herinner dat jy jouself in Afrika bevind.

Ons bied verblyf in 18 kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die kamers is volgens die tradisionele ronde Zoeloe-hutte ontwerp en is kreatief, dog stylvol. Vir jou gerief het elkeen van ons kamers lugversorging en 'n TV. Ons het slegs natuurlike bou-elemente en aardse kleure gebruik en die lodge bied 'n stil en rustige atmosfeer.

Ons bied geriewe soos 'n stylvolle ontvangstoonbank, 'n swembad, boma en 'n leef-dek wat oor die dorpie en luisterryke tuine uitkyk. Gaste kan ontbyt in the lapa geniet. AmaZulu Lodge bied nie net akkommodasie nie, maar 'n ware Zoeloeland-ervaring.

Die omgewing is ook bekend as die Olifantkus met ongerepte kuslyn, van sowat 280 km, teenaan die Indiese Oseaan wat strek vanaf St Lucia tot teen die grens van Mosambiek. Na die binneland is jy in die hartjie van Zoeloeland, die Zoeloe-koninkryk met sy ongelooflike, golwende heuwels, luisterryke savanne en grasveld.

Die dorpie St Lucia is teenaan die suidelike grens van die groter St Lucia Vleilandpark geleë. Die park is sowat 328000 hektaar groot en is van soveel ekologiese waarde dat dit in 1999 deur UNESCO as 'n Wêrelderfenisgebied verklaar is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste
Skoonmaakdiens
Groot Vyf

Kamers

Standard Double room
Vanaf
Vanaf R2 890
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
16 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers is volgens die tradisionele Zoeloe-hutte se ronde hutte ontwerp en is kreatief, dog stylvol. Elke kamer het óf 'n koninggrootte- of 'n koningingrootte-bed en 'n luukse badkamer met 'n stort en bederf-bad. Vir jou gerief het elke kamer 'n TV, lugversorging, kluis, toiletware en koffie- en teemaakgeriewe. Elkeen het ook 'n privaat terras wat oor die tuin uitkyk.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R350.00. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R500.00. 'n Volledige kontinentale en Engelse ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Paul N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Craig and team looked after us exceptionally well. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane Lotter &
AmaZulu Lodge
Greetings Paul Thank you so much for your great review. It was a pleasure having you all at the lodge as a family. We look forward to welcoming you back soon to our beautiful town, Saint Lucia. Warm regards Craig and the Amazulu Family

Irena P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Exceeding our expectations. Fantastic experience! We will go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie K
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Peaceful, beautiful and lovely accommodation. Friendly staff, beautiful accommodation and stunning pool area. We relaxed to the fullest and will most definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Amazing. I really enjoyed my stay and will definitely recommend it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marian S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Goed geleë, heerlike ontbyte en pragtige tuine. Die kamers het alles in wat mens nodig het en is skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Ons sal weer daar tuisgaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Oulike plek met lekker ontspanne atmosfeer. Michellé verdien 'n pluimpie vir haar vriendelike en doeltreffende diens by ontvangs. Dis goed om te weet die plek word so effektief bestuur, en dit wys in elke opsig, want 'n mens kan met niks by AmaZulu fout vind nie. Ons het heerlik gebly. Die kamer is ruim, en so ook die badkamer. Die swembad-omgewing is pragtig, en die ontbyte was baie lekker. Al is die perseel nie groot nie, voel dit asof jy iewers ver weg in die natuur is danksy die lowerryke tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heleen P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Dit was goed georganiseerd en moeiteloos Ons het gesukkel met enige van die reëlings nie - personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nisha S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2021

Was pleasant. Staff friendly. Wish breakfast was more versatile but did enjoy the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alex M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
3.8
Okt 2021

Hotel Room Style accommodation. Pricey compared to other similar accomodation available in St Lucia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Diane Lotter & Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 15 jaar


Ligging

Gaste dink AmaZulu Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 17:00
Uitklok Voor 10:00
Standard Double room
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R350.00. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R500.00. 'n Volledige kontinentale en Engelse ontbyt is ingesluit.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

107 Mc Kenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61d52d9015f0edad0e295f95e93ae4e1781a57e9db12d9b0649eb0112964c4471138d7d4279feac001a4f1f8c4577a46e80f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 890 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 107 Mc Kenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.379365769634 32.409818172455
Soek in 'n groter streek