Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amberdale Estate

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N6, Maidenhead-plaas, Erfdeel 72, Amberdale 1, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amberdale Estate is 'n ontspanne toevlugsoord en bied selfsorgverblyf in Amberdale, buite Komani in die Oos-Kaap. Hierdie verblyf is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Verblyf word gebied in 3 Deluxe-woonstelle en 1 Deluxe-ateljeewoonstel. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, privaat badkamers, kombuise, leefareas met slim-TV's en braaigeriewe. WiFi is ook beskikbaar.

Die ligging verseker moeitelose reis en maklike verkenning van die omliggende gebiede, en is ongeveer 4,6 km van Komani af waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • N6, Maidenhead-plaas, Erfdeel 72, Amberdale 1, 5320, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Queenstown Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N6, Maidenhead-plaas, Erfdeel 72, Amberdale 1, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5925fe55df1f658605317d27ff47bec12f5769f92f66d0a6bbc8358407f3e780341d037553ed2e02efd0a469938b45c9fbb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense N6 Farm Maidenhead Portion 72 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.901434005671 26.83358597859
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem