LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Gastehuis in Blanco

Ambiante House



  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Werda Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Ambiante House skuil aan die voet van die Outeniekwaberge in die rustige voorstad Blanco in George.

Gerieflike verblyf word in 4 smaakvol versierde kamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n gerieflike sitarea en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en die swembad. Die buitebraai-area is ideaal vir someraande. Geniet soggens ontbyt en vir diegene wat vroeg uit die vere is, kan 'n peuselhappie-pakkie gereël word teen ekstra koste.

Die gastehuis is toegerus vir spesiale funksies waar gaste die vriendelike gasvryheid tesame met 'n uitsig op die berge en oor die tuin kan geniet.

Die gastehuis is ideaal geleë net 6,8 km vanaf die middedorp, 1,5 km vanaf Fancourt Gholfbaan, 7,6 km vanaf George Lughawe en 15,5 km vanaf Heroldsbaai.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Swem
Maaltye op versoek
Kontant

Kamers

Kamer 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n privaat ingang, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Indien nodig kan nog 'n bed voorsien word vir 'n derde gas.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan teen R200 ekstra per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 8
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n privaat ingang, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan teen R200 ekstra per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die tuin. Die kamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan teen R200 ekstra per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 5
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n privaat ingang met 'n uitsig oor die tuin. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan teen R200 ekstra per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jessica L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en rustig. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Sal enige tyd aanbeveel!
Okt 2026
Tiaan B
5.0
Baie nice. Ja, alles baie nice en goed georganiseer.
Okt 2026
Adam Cornelius C
5.0
Heerlik. Was fantasties veilig, sal enige gaste aanraai.
Sep 2026
Rencia V
5.0
Goeie ligging en waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Dis goed ingerig en word elke dag opgeruim.
Jul 2026
Claude V
5.0
Baie lekker en baie netjies. Ek het baie lekker gekuier. Ek maak weer so.
Mei 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jessica L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Skoon, netjies en rustig. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Sal enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan B
1 nag
5.0
Okt 2026

Baie nice. Ja, alles baie nice en goed georganiseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam Cornelius C
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Heerlik. Was fantasties veilig, sal enige gaste aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rencia V
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Goeie ligging en waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Dis goed ingerig en word elke dag opgeruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude V
1 nag
5.0
Mei 2026

Baie lekker en baie netjies. Ek het baie lekker gekuier. Ek maak weer so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnet C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Loved it! It was absolutely perfect. Everything we needed was provided - hot shower: 10/10. Clean, fluffy towels: 10/10. Comfy, firm bed: 10/10. Fan: 10/10. WiFi: 10/10. Coffee stand: 10/10. Privacy: 10/10. Safe, secure parking: 11/10 (extra point for the awesome guard dog). Cleanliness: 10/10. Neatness: 10/10. Extra touches: 99/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hancu L
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Netjies, veilig, rustig met bobaas kliëntediens daarby. Beter waarde vir geld sal jy nie kry nie. Netjies, veilig, rustig met bobaas kliëntediens daarby. Sal enige tyd weer hier kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardy D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Boomryke, rustige omgewing. 'n Onverwagte paradys! Het heerlik gebly. Ek was vriendelik ontvang. Die kamer was smaakvol ingerig en elke dag gediens. Sal beslis weer aandoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza P
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.6
Aug 2026

Friendly hostess. Friendly hostess with everything you need for a stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2026

Baie lekker. Dit was goed vir die doel waarvoor ons daar was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mindre Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 86

Op LekkeSlaap 13 jaar


Ligging

Gaste dink Ambiante House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Kamer 2
Slegs verblyf
Kamer 8
Slegs verblyf
Kamer 1
Slegs verblyf
Kamer 5
Slegs verblyf

Ontbyt kan teen R200 ekstra per persoon gereël word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Werda Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhYWE1NDI1LWY2MzQtNGRmNC1iOWRjLTIwYjdlMmIwNGU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 18 Werda Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.949336445799 22.406516969204
Soek in 'n groter streek