Ambleside House
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Broadwalk, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ambleside House is 'n ruim selfsorgkothuis in die stil, boomryke voorstad Pinelands in Kaapstad. Die eiendom bied 'n sentrale maar rustige basis, met gerieflike toegang tot hoofroetes en 'n wye verskeidenheid besienswaardighede in die stad en omliggende gebiede.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Badhanddoeke, swemhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, ketel, broodrooster, 'n ontbyttoonbank en basiese tee- en koffiemaakgeriewe in. Die leefruimtes sluit 'n gemaklike sitkamer en 'n aparte eetkamer met sitplek vir 6 gaste in. Bykomende geriewe sluit in gratis, onbeperkte WiFi en DStv.
Die kothuis bied ook 'n privaat tuin en patio-area met buitemeubels, geskik vir buite-etes. Veilige parkering vir 2 voertuie agter outomatiese hekke word voorsien. Ambleside House is geleë binne 'n kort entjie van winkelsentrums, restaurante, hospitale, gholfbane, strande en sakekerns, wat dit goed geskik maak vir beide vakansie- en sakereisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Broadwalk, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Broadwalk, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang