Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amohela Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brigitte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Amohela Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chris N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Gesin met tieners

Baie stil, rustige en veilige omgewing.

Ons het tuis gegaan in selfsorg woonstel no 2 vir een nag om ons seun AA opleidingsentrum toe te neem. Brigitte het ons vriendelik ontvang en alles verduidelik. Die woonstel is regtig baie ruim met alles wat jy benodig. Ek kan hierdie gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita T
Besigheidsreis

Die verblyf by Amohela Guesthouse was uitstekend en die diens uitnemend.

Ons gasvrou het duidelik 'n passie daarvoor om haar gaste op hulle gemak te laat voel in 'n baie skoon, netjiese gastehuis met alles wat 'n mens benodig. Baie dankie vir al die moeite - die ontbyt was heerlik en alles was uiters professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Dit was lekker.

Ons groep het bestaan uit ouer persone. Die akkommodasie was gerieflik, prakties en baie netjies. Die ontbyt was heerlik en tuin pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, dankie!

Goeie en vriendelike diens, rustige omgewing en stil, veilig en netjies. Ontbyt was heerlik en meer as genoeg! Sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisca C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, pleasant. Wonderful stay. Will recommend.

Friendly. Neat. Great breakfast. Had a wonderful time. Can recommend anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Besigheidsreis

Uitstekend!

Ongelooflike waarde vir geld. Uiters skoon, ruim en gerieflik met vriendelike diens. Sal definitief weer daar wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha H

Excellent.

Amohela exceeded my expectations. The host was there to meet us and assist with anything. Room was spacious, clean, lovely bed, beautiful bathroom. Breakfast was more than adequate and personal. The area is quiet and safe. Attention is paid to detail. I would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amohela Guesthouse se terugvoer

Hi Martha, Thank you so much for your stunning review. We are so glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again. Best wishes Brigitte

Amohela Guesthouse
Emily K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily K
Enkelreisiger

They treated me well at Amohela

I had a wonderful stay there and I plan to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Everfair Laan, , Randjesfontein, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70a5b43039bc3ff3e4f27e571940601e656ffd0f584aae8a6a69f551e558be2d442caa6bf11a83e0cb31174dd158ea736b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 33 Everfair Avenue Plot 90 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.942 28.1522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem