Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amor da Vida Self-Catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouthstraat 10, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amor da Vida Self-Catering Accommodation is in Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied selfsorgverblyf in strandwoonstelle. Dis op 'n groot erf met bome, voëls en 'n pragtige tuin, en is net 270 m van die strand af.

Daar is 3 woonstelle, elkeen met 'n privaat ingang, selfsorggeriewe en 'n platskerm-TV. Van die eenhede het ook 'n sitarea.

Die Nelson-woonstel het 'n ruim sitkamer en stoep, die Palms-woonstel het 'n klein sitkamertjie en stoep en die Boardroom-woonstel het nie 'n sitkamer nie, maar wel 'n kombuis en 'n klein stoepie.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is hangmatte, buitemeubels en braaigeriewe op die stoepe.

Amor da Vida is 3,4 km vanaf Boardwalk Casino, 9 km vanaf die Nelson Mandela Bay-stadion en 8 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Somerstrand is 'n gewilde bestemming waar gaste kan voetslaan, fietsry, vlieërbranderry, branderplankry en sommer net op die strand kan gaan stap of ontspan. Gaste kan vir die dag 84 km uitry na Jeffreysbaai se bekende Super Tubes, of 110 km na Kaap St Francis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Amor da Vida Self-Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bournemouthstraat 10, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Amor da Vida Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouthstraat 10, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFFyvz90DWfLGor1LIb8V8h4omm9hOIBBQfHNVmvhFnJYXPCeIl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 10 Bournemouth Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9915962 25.6734707