Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amphitheatre Backpackers Lodge

Rugsakreisigerslosies

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Ilsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 11 resensies vir Amphitheatre Backpackers Lodge
Netheid
3.2/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.9/5
Mariana F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana F

Hartlik, uitnodigend, skoon en sal weer hier kom kamp.

Amhitheatre Backpackers Lodge het 'n pragtige uitsig op die Drakensberge. Die ontvangsdame was baie uitnodigend en vriendelik met ons aankoms. Die kombuis was silwerskoon en vadoeke spierwit. Die dame wat dit so netjies en skoon hou verdien beslis 'n Bells. Ons het nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Kinders het gaan stap, tafeltennis gespeel en gesauna. Ons twee honde het die wêreld vol gehardloop op die groene gras. Lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met vriende

Een nag se oorslaap - perfekte oornag stop vir motorfiets toerders.

Regte egte backpackers. Alles was soos ek verwag het. Het lekker om die vuur gesit en gesels met Amerikaners, Swede, Nederlanders en Britte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moleka M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Moleka M
Saam met vriende

Good.

Not so bad and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B

Ons het dit slegs as basis gebruik om die Cathedral Peak te klim.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die huisvesting was voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Celia B
Gesin met tieners

Dis n oornag backpackers lodge niks fancy nie.

Die plek is nie meer in die toestand as op die fotos nie. Kos is baie duur, maar dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mariska V
Gesin met klein kinders

Ons het meer verwagtinge gehad oor die plek en was teleurgesteld.

Ek het die plek geboek deur die webtuiste. 'n Baie laaste minuut plan verandering het gebeur en my ma het toe saam gekom. Ek het probeer om die webtuiste in die hande te kry, maar daar was iets fout met ons selfoonnetwerke. Ek kontak die plek self, verduidelik als en die vrou se ons moet die verskil by hulle gaan betaal. Ons daag op by die plek geen hekke nie of heinings. Die mense is nie veel vriendelik by die ontvangs nie, ek sê toe ek moet ekstra betaal vir my ma en hulle het toe 'n belaglike fooi gevra en nie eers vir ons 'n grooter kamer met 'n ekstra bed gegee nie. Hulle verskoning was dat die fout het by die webtuiste gelê het met hulle pryse. Eintlik wat hulle sê is dat die webtuiste ons te min gevra het. Ons kom toe by ons eenheid uit, die plante van buite groei binne in die dak in. Die deur kan nie van binne sluit nie. Die badkamerdeur kan nie toe nie. Die plek was ook nie behoorlik skoongemaak nie. Ek sal nie die plek aan beveel nie. Glad nie waarde vir geld nie en hulle behandel hulle kliënte onregverdig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Liesl R
Gesin met tieners

Laagtepunt van ons verblyfplekke.

Ons verblyf by Amphitheater backpackers was ongelukkig die laagtepunt van ons 2 weke gesinsvakansie. Ons het al as gesin by 'n paar backpackers tuisgegaan en was voorbereid op 'n bietjie meer basiese verblyf en bv. geraas as die meeste van ons ander akkommodasieplekke. Ons is egter nou oortuig dat backpackersverblyf vir ons moontlik nog net vir 1 aand se vinnige oorslaap kan werk, maar beslis nie vir 3 dae se gesinskuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nontobeko N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nontobeko N
Saam met vriende

Fantastic.

It was amazing staying with you. I loved everything about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin S
Gesin met klein kinders

Half way stop between Durban and Pretoria.

Great atmosphere and quiet enough to keep kids entertained. Perfect for Durban and Pretoria. Found staff accommodating but not really welcoming. Had no introduction to facilities like spa or sauna. Relaxed atmosphere but each to his own.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Gesin met tieners

Foto's weerspieël nie hoe oulik die lodge werklik is nie.

Die Backpackers Lodge se binnehuisversiering is baie kreatief. Om elke hoek en draai is daar iets interessant om te sien. Dit is in 'n pragtige, rustige omgewing geleë. Die pad na die lodge is egter nie aangenaam nie met die pad wat op `n paar plekke weggeval het. Met ons aankoms is ons gewaarsku dat die kuierarea/kroeg veral oor naweke luidrugtig kan raak, maar dat ons welkom is om vir hulle te sê as dit pla en dan sal hulle ons na 'n ander kamer skuif. Die lodge is baie tegemoetkomend en het werklik uit hulle pad gegaan om ons naweek so aangenaam moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amphitheatre Backpackers Lodge se terugvoer

Dankie vir hierdie pragtige resensie. Ons is so bly dat julle ons lodge geniet het en veral die dekor. Kom kuier gerus weer een of ander tyd.

Amphitheatre Backpackers Lodge
Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4211 mense
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Amphitheatre Backpackers Lodge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31ef5d28f9f819f506917ff7bf741cb9267415f111d19467fe30ada82ae4a016ddcb0f7729a7273f1ea8c9bb8cad9a6a7e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 R74 Amphitheatre Backpackers Lodge 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -28.643295 29.158825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem