Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anandi Guesthouse Swakopmund

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan-Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Anandi Guesthouse Swakopmund
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Daniel R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really great place to stay.

Such a comfort to meet people in an unfamiliar place who goes beyond expectation to make your visit a memorable experience. The receptionist, Fransina Visser her husband offered to take us on a private excursion to the Rossing mine, the Goanikontes situated in the lunar landscape of Namibia and on a breathtaking ride through the Swakop river bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roleen O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roleen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, my future home!

Very nice, clean, friendly people. It will definitely be my future place to stay. Just a suggestion: A fan or aircon will be nice in the rooms, for the hot days. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N
Gesin met tieners

Heerlik ontspan en gerus.

Baie vriendelike gasvrou en personeel asook eienaar ontmoet en hul het ons baie tuis laat voel en ontvang. Ekstra moeite is gedoen. Definitief aanbeveel vir ander reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardige mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anandi Guesthouse Swakopmund se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering en ondersteuning.
Groete

Anandi Guesthouse Swakopmund
Nicolette D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Gesin met klein kinders

Sal enige tyd weer hier oornag. Pragtige plek. Baie gerieflik vir gesin met kinders.

Alles wat jy nodig het onder een dak. Vriendelikste werkers. Skoon en netjies. Heerlikste etes word voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anandi Guesthouse Swakopmund se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en ook die terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te ontvang. Sien weer, seenwense.

Anandi Guesthouse Swakopmund
Henk A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagverblyf gehad en lekker geslaap.

Dankie vir julle baie netjiese gastehuis, was lekker of julle te ontmoet, baie vriendelike gasvrou en die ontbyt was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anandi Guesthouse Swakopmund se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en ook die terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te ontvang. Sien weer, seenwense.

Anandi Guesthouse Swakopmund
Bokkie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie L
Saam met vriende

Lekker.

Dankie was baie goed en sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anandi Guesthouse Swakopmund se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en ook die terugvoer - was lekker om julle by ons te ontvang.
Sien weer,
Blessings!

Anandi Guesthouse Swakopmund
Carmen B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen B
Gesin met tieners

Vriendelik en gerieflik.

Lekker ruim kamer wat goed toegerus is. Heerlike ontbyt en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anandi Guesthouse Swakopmund se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, was lekker om julle by ons te ontvang.
Sien weer,
Blessings!

Anandi Guesthouse Swakopmund
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelkenstraat 14, Ocean View, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7beae94042ffb968855ae4497c00ad6b56470819005019135ebfe00a024107497ef9721a79a265a58137c584a9a832080d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 14 Nelken Street Ocean View 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.636491 14.5329165
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem