Anchor
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Arcadia Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Anchor is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Pearly Beach. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan verken en geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl die ander slaapkamers gebruik maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnenshuise braai en parkeerplek in die motorhuis geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Castle Beach ongeveer 850 m weg. Buurdorpe soos Franskraal, Kleinbaai en Gansbaai is maklik bereikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 Arcadia Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Arcadia Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang