+39
Selfsorg in Athlone Park

Beachfront Bungalow

5 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

30% AF!
Blitsaanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Julie 2026. Bespreekbaar tot 14 Jun 2026
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 173 Beach Road, Athlone Park, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Beachfront Bungalow is 'n pragtig gemeubileerde en goed toegeruste selfsorg-eenheid op 'n privaat eiendom in die hartjie van Amanzimtoti. Dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie aangesien dit direkte toegang tot 'n lieflike swemstrand het.

Hierdie grondvloer-eiendom kan altesaam 3 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Beide en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n ruim sitkamer met 'n enkelslaapbank, ekstra gemaklike sitplek, sowel as 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder saam te bring indien hulle die volle pakket wil hê.

Gaste het volle toegang tot die eiendom se swembad en braaigeriewe, asook 'n veilige parkeerplek voor die eenheid. Die eenheid is naby winkels, restaurante en talle toeriste-aantreklikhede geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 173 Beach Road, Athlone Park, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beachfront Bungalow het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
30 % AF
R 1 250 R 875
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
30 % AF
R 1 250 R 875
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
30 % AF
R 1 250 R 875
per nag (plek vir 5)
Bespreek

173 Beach Road, Athlone Park, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15152612d001580e92900f2e9c5dc43fc742ce12618efa6a3dda1fb19fe820b8b41b243f18f517df8819c236f01bedd11455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R875 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 173 Beach Road Athlone Park 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0418587 30.8966987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang