The Anchorage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Anchorage wat op 'n privaat en pragtige plek reg langs die Goukourivier geleë is. Die rivier is vir 17 km begaanbaar, maar ons is net 3 km van die strand en die dorp af. Daar is 'n 500 m lange grondpad na The Anchorage.

Ons bied akkommodasie in 7 stylvolle slaapkamers met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, ondervloerse verhitting in die volledige badkamers, verhitte handdoekrelings en 'n TV met gedeelde DStv. Van die kamres het balkon en 'n stoep met mooi rivier-uitsigte.

Dis die perfekte plek om te ontspan en jou batterye te herlaai. Braaiplek en kano's is beskikbaar. Daar is 'n restaurant op die perseel.

Veilige strande, 'n 9 putjie-gholfbaan, wandelroetes en rivier- en see-hengel is net 'n paar van die doendinge in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Anchorage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za