5 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Bank Street, Margate, 4235, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Anchorange is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die kusdorp Margate.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is ook 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView-kanale.
Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe en is welkom om die gedeelde swembad en kinderpoel te geniet.
Die omliggende gebied bied baie om te doen, insluitend gholf, visvang en ontspannende dae op die nabygeleë strand. Margate is ongeveer 45 km vanaf die Wild Coast Casino, wat vermaak vir die hele gesin bied, van kinderspeletjies tot 'n kans vir volwassenes om hul geluk te beproef.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 19 Bank Street, Margate, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anchorage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Bank Street, Margate, 4235, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang