+36
Selfsorg in Bojanala

Ancient Earth Homestead @ Bluebird Estate

14 gaste

6 slaapkamers

7 beds

8 badkamers

20% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • R560, Hartebeesfontein Farm Portion 86, Skeerpoort, 0232, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Ancient Earth Homestead @ Bluebird Estate is 'n ruim selfsorghuis in Bojanala, onder die Magaliesberg-bergreeks en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 12 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 6 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed. Een van die slaapkamers het 'n stapelbed vir 'n kind. Die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Daar is 2 aparte toilette. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, 2 oonde, 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 2 yskas-vrieskaste toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele.

Verder is daar 'n TV, WiFi, leesboeke, 'n sitarea, eetarea en 'n kroeg met genoeg sitplek. Daar is ook 'n kaggel en 'n ruimte vir joga, dans en konferensies.

Die huis het 'n swembad, versorgde tuin en 'n Lapa met braaigeriewe waar gaste kan kuier. Daar is ook 'n tennisbaan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Vivien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R560, Hartebeesfontein Farm Portion 86, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Ancient Earth Homestead @ Bluebird Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 20% AF!

Vanaf R9 400
R 9 400 R 7 520
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R9 400
R 9 400 R 7 520
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R9 400
R 9 400 R 7 520
per nag (plek vir 14)
Bespreek

R560, Hartebeesfontein Farm Portion 86, Skeerpoort, 0232, Noordwes

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1036c12c6821a786da502fb4d338f0836ef4aa881ca16c0654c160523607beb4ddb851445dee9ea9de7b9ea7d3bd074fdb8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R9 400 nouVanaf R7 520 per nag (plek vir 14) 5 5 1 5 R560 Hartebeesfontein Farm Portion 86 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.809384191185 27.672193616943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang