LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Andelomi Nature's Rest | LekkeSlaap
+45

Andelomi Nature's Rest

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 34, Stormsriver Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Andelomi Nature's Rest is in die hartjie van die Tsitsikamma-woud, aan die voet van die Stormsrivierpiek in Stormsrivier geleë. Andelomi bied unieke verblyf met ’n pragtige lowergroen tuin, volop voëllewe, apies wat in die bome rondswaai, skilpad wat so nou en dan gesig wys of ’n trop bobbejane wat ’n draai maak. Dis die ideale plek vir gaste op soek na avontuur, of paartjies en gesinne wat die rustigheid van die inheemse woud wil ervaar.

Verblyf word in 5 dubbel- of 2-enkelbedkamers met berguitsigte gebied. Elke kamer het ’n gemaklike dubbelbed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke kamer het ’n waaier, verwarmer, elektriese komberse, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is in sekere areas op die perseel beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en 'n Engelse kroeg in Andelomi se welige tuin. Braaipakke kan vooraf gereël word.

Plaaslike besienswaardighede en doendinge sluit boomtoptoere, tjoepry, Segway-ritte, die Otter Trail, perdry, voëlkyk, abseil, waterval-ziplining en vele meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Andelomi Nature's Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Formosastraat 34, Stormsriver Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Andelomi Nature's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 34, Stormsriver Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQkfeDAqC20hcr1BMEa6fyxbtEjtx18owlO30JXiiG4K2NnRlz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 34 Formosa Street Stormsriver Village 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.972584 23.888861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!