- 218 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 390 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, 0001, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
ANEW Hotel Capital is sentraal in Pretoria wat dit ideaal maak vir gaste om dié deel van Suid-Afrika te verken. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en afgevaardigdes. In die lente kan gaste die wêreldbekende Jakarandabome bewonder en oor Loftus Versfeld en die Voortrekkermonument leer.
ANEW Hotel Capital bied verskeie, moderne slaapkamers met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis.
Die hotel is naby die Gautrein-stasie en bied komplimentêre pendeldienste na en vanaf die stasie. Gaste kan met 'n drankie in die hotel se kroeg ontspan, 'n maaltyd in die eetarea geniet of in die swembad swem.
Museums, die Sunnypark Winkelsentrum, die Departement van Handel en Nywerheid, die Louis Pasteur Privaat Hospitaal, 'n Mediclinic, en sake- en ontspanningsgeriewe is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n haardroër, 'n elektroniese kluis, 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kamers het vensters om die klank van buite af te reguleer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige, eenvoudige en gerieflike ervaring. Die kamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is ook lugversorging, 'n elektriese kluis, 'n TV WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie Executive-kamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse suite-kamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en daar is tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie Executive Suite-kamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Wat jy moet weet