- 146 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - D 96 Disctrict Road, Vulintaba Estate, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
ANEW Resort Vulintaba is 'n prentjiemooi wegbreekplek wat tussen die Noordelike Drakensberge naby Newcastle in KwaZulu-Natal skuil. Die luukse oord is op 'n privaat gholflandgoed geleë waar gaste toegang tot verskeie gholfgeriewe en roetes het.
Verblyf is in 'n verskeidenheid kamers beskikbaar wat elk 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, haardroër, elektroniese kluis, onbeperkte WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die oord het ook 3 funksie- en konferensielokale en 'n kapel op die perseel. Die omliggende kultuurryke erfenisgebied bied verskeie daguitstappies na 'n paar besienswaardighede wat op die oord se perseel te sien is.
Die Drakensberge in die agtergrond laat hierdie oord uitstaan en is die perfekte trou-, wittebrood- en vakansiebestemming.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n telefoon, haardroër, elektroniese kluis, WiFi en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Hierdie skakelkamers het elk 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n telefoon, haardroër, elektroniese kluis, WiFi en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, spabad, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n telefoon, haardroër, elektroniese kluis, WiFi en 'n TV. Hierdie eenhede het ook elk 'n aparte sitarea met 'n pragtige uitsig op die Noordelike Drakensberge in die agtergrond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Wat jy moet weet
- Standard King
- Slegs verblyf
- Universal Accessible
- Slegs verblyf
- Deluxe King
- Slegs verblyf
- Standard Family Room
- Slegs verblyf
- Executive Suite