Anford Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anford Country House is 'n historiese gastehuis aan die buitewyke van Belfast, Mpumalanga. Dit bied gehalteverblyf 2 uur buite Pretoria. Die Kaap-Hollandse gastehuis is tussen foreldamme en groot dennebome geleë.

Die verblyf beskik oor 2 Deluxe Suites en 5 dubbelkamers. Die Deluxe Suites het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die dubbelkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Al die eenhede het privaat ingange, 'n kluis om waardevolle items in te bêre en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ons is trots daarop dat ons ons 4 ster-gradering geslaag het en nou net op die formele goedkeuring deur die Toerismeburo wag.

Die gastehuis bied ontbyt, middagete en aandete op versoek.

Bergfietsryers en voetslaners kan die perseel verken en daar is verskeie doendinge om te geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anford Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false