Beskrywing
Die standaarddubbelkamer het 1 dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n pootjies-bad en glasstort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Huisreëls
Die gastehuis bied op versoek 'n ete van die dag. Doen direk by die gastehuis navraag.
Indien die gas die hele gastehuis wil bespreek, is dit op 'n selfsorgbasis beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Standaarddubbelkamer met 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer met 'n pootjies-bad en glasstort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die gastehuis bied op versoek 'n ete van die dag. Doen direk by die gastehuis navraag.
Indien die gas die hele gastehuis wil bespreek, is dit op 'n selfsorgbasis beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ruim kamers in die ou meenthuis met groot, volledige en suite-badkamers met bal-en-klou-baddens en storte. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die gastehuis bied op versoek 'n ete van die dag. Doen direk by die gastehuis navraag.
Indien die gas die hele gastehuis wil bespreek, is dit op 'n selfsorgbasis beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die ander kamer het 2 enkelbeddens wat vir 2 kinders geskik is. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die gastehuis bied op versoek 'n ete van die dag. Doen direk by die gastehuis navraag.
Indien die gas die hele gastehuis wil bespreek, is dit op 'n selfsorgbasis beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-boshuisie is die ideale plek vir gesinne om kwaliteit tyd saam rondom die kaggel of braai deur te bring. Die gesinseenheid het 3 dubbelslaapkamers en 2 badkamers. Geleë sowat 200 meter van Anford-huis in die bos vir privaatheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die gastehuis bied op versoek 'n ete van die dag. Doen direk by die gastehuis navraag.
Indien die gas die hele gastehuis wil bespreek, is dit op 'n selfsorgbasis beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Anford Road, Belfast, 1170, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang