Brits Akkommodasie by Angel Oak Guesthouse | LekkeSlaap
+23
+23

Angel Oak Guesthouse

17 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 020 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acasia-laan 10, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Angel Oak Guesthouse is in Brits geleë en bied gerieflike kamers vir naweekbesoekers of internasionale toeriste.

Dié gastehuis het ’n Franse en Afrika-stylkombinasie en bied 7 slaapkamers. Die kamers het dubbelbeddens of koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met storte, baddens of albei. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke kamer het lugversorging, ’n TV, elektroniese kluis, WiFi en ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die 3 kamers buite die huis het elk 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond. Party van die kamers het privaat balkonne. Rook is verbode in die gastehuis, maar dit word op die balkonne, patio en tuin toegelaat.

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen ’n addisionele koste en gaste het toegang tot die lieflike swembad, tuin en stoep. Veilige parkeerplek is beskikbaar en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Angel Oak Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Acasia-laan 10, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Angel Oak Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Brits Noordwes
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acasia-laan 10, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Mprg3pr9cAKy2JFiccIIpGEv9bOsxLR8UicxtJ3clX33KL79Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 020  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 10 Acasia Avenue Brits 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.625344249427 27.783949865082
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za