Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Brits

Angel Oak Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marius P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlike ontbyt in rustige omgewing. Vriendelik ontvang. Alles baie skoon en netjies. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Marius, bly het hulle geniet die verblyf. Groete, Francois

Chantell K
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam en voldoen aan ons vereistes. Stylvolle en elegante verblyf, soos iets wat uit ’n tydskrif kom. Alles is netjies en goed versorg, met ’n rustige en veilige atmosfeer. Die eienaar is uiters behulpsaam en laat jou dadelik tuis voel. Ek sal beslis weer hier bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer Chantell, sien uit om julle terug te verwelkom. Groete, Francois

Anna R
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2025

Asemrowend mooi. Asemrowende ervaring, pragtige natuur buite, rustige tuiste gevoel, vriendelike mense, baie behulpsaam gewees en die ontbyt was heerlik. Ons het 'n heerlike nagrus geniet, natuurlik wakker geword met verskillende voëlgeluide buite, baie veilig gevoel. Ek beveel ook gastehuis beslis aan, asemrowend mooi van buite en binne. Was 'n voorreg om daar te kon oornag, heerlik uitgerus. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Aangenaam. Verblyf was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Bly julle het die verblyf geniet, Philip. Groete, Francois

Danita N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Baie vriendelik ontvang, skep meer atmosfeer by ete. Vervang die bed buis wat kraak. Netjiese, skoon kamer, vervang dalk die bed. Baie gekraak as jy beweeg. Vriendelike diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Dankie vir die terugvoer, Danita. Sal beslis aandag skenk. Groete, Francois.

Magdel R
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2025

Sal weer hier tuisgaan. Was aangenaam verras met die plek. Pragtige woning met 'n karaktervolle tuin. Baie vriendelike eienaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Net 'n plesier om jou te huisves, Magdel. Sien uit na jou volgende besoek. Groete, Francois.

Eben D
1 nag Saam met vriende
3.6
Mei 2025

Money well spent. We had a great experience. Truly a pleasant establishment. Exceptional service and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Dankie vir die terugvoer, Goed om te hoor julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete.

Martin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Peaceful and rest filled. Thank you to Francois and the ladies for making our stay a very peaceful one. Daily we felt assisted in all ways and would recommend Angel Oak and will be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Good to hear that you enjoyed your stay, Martin. Maybe again next time. Regards, Francois

Cj R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, baie netjies en baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Dankie vir jou terugvoer Corne, tot volgende keer. Groete, Francois

Monique G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese kamers, rustige atmosfeer en lekker ontbyt. Baie aangename verblyf met 'n wonderlike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Goed om te hoor julle het die verblyf geniet, Monique. Kom draai gerus weer. Groete, Francois

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Acasia Avenue, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Mprg3pr9cAKy2JFiccIIpGEv9bOsxLR8UicxtJ3clX33KL79Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 10 Acasia Avenue Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.625344249427 27.783949865082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang