Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel Oak Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Angel Oak Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Monique G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamers, rustige atmosfeer en lekker ontbyt.

Baie aangename verblyf met 'n wonderlike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayno F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Pragtige plek. Heerlike ontbyt! Dankie, Francois, Rayno en Linda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Rayno en Linda
Bly julle het die kuiertjie geniet
Maak gerus weer so
Groete Francois

Angel Oak Guesthouse
Ina D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi rustige area in Brits met skoon en netjiese verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Ina, huisves julle graag weer.
Groete Francois

Angel Oak Guesthouse
Anneke J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het net soos huis gevoel met 'n liefdevolle ervaring.

Dit skep 'n huislike gevoel met 'n ongelooflike mooi omgewing binne en buite. Die personeel is baie vriendelik en die ontbyt was ongelooflik lekker! Ek sal enige tyd met die grootste liefde weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Anneke
Bly julle het die verblyf geniet
Huisves julle graag weer
Groete Francois

Angel Oak Guesthouse
Heidi V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Lovely quiet and private very friendly and food was great thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Thanks for the feedback, it was only a pleasure hosting you
Regards Francois

Angel Oak Guesthouse
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edna K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflike, vriendelike ontspanne stylvolle verblyf.

Uiters goeie kommunikasie van gasheer. Ons verblyf was gerieflik en baie aangenaam. Sal graag weer van die geriewe gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Bly om te hoor julle het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Francois

Angel Oak Guesthouse
Freshmark S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freshmark S
Besigheidsreis

Gerieflik, geen swembad.

Adverteer swembad, swembad nie oop/skoon vir swem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manini Bessie N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manini Bessie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome by the owner.

We were impressed when we were send directions which made our trip easy. Keep it up. We enjoyed our visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Thanks for your kind words Manini.
Looking forward to welcome you back.
Regards Francois

Angel Oak Guesthouse
Antoinette M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Besigheidsreis

Beslis ons blyplek in die vervolg!

Dit is 'n juweel van 'n plek. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Ek sal Angel Oak graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Antoinette, bly julle het dit geniet
Kom kuier gerus weer
Groete Francois

Angel Oak Guesthouse
Liandri J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandri J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie netjiese mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en stil.

Baie mooi plek met geen geraas in die aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dit is goed om te hoor julle kon lekker in stilte rus, Adriaan.
Kom kuier gerus weer.
Groete, Francois.

Angel Oak Guesthouse
Anilda E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anilda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf!

Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en ons kamer was netjies. Ontbyt is uit die boeke lekker. Sal beslis weer hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dit is goed om the hoor julle het die verblyf geniet hier by ons, Anilda.
Ons ontvang julle graag weer.
Groete, Francois.

Angel Oak Guesthouse
Bianca M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Vreeslik lekker.

Baie dankie vir die goeie diens en lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Bianca,
Bly as julle dit geniet het, net 'n plesier om julle te huisves.
Groete Francois

Angel Oak Guesthouse
Cornelius P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kuier gewees sal beslis weer by Angel Oak Guesthouse bespreek.

Ontbyt is baie lekker. Lekker swembad. Lieflike tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Cornelius,
Kom kuier gerus weer.
Groete Francois

Angel Oak Guesthouse
Peet S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreuk plek om jou siel te laat rus.

Rustige atmosfeer met uitstekende diens. Eienaar baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Peet
Bly as julle die diens waardeer het, bly ons prioriteit
Maak weer 'n draai
Groete Francois

Angel Oak Guesthouse
Natasha B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha B

Kakkerlak in badkamer.

Vir die prys was ek seker ontbyt was ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Die plek was baie mooi skoon gewees. Al wat ons sal voorstel dat hul matrasbeskermer op die matrasse sal opsit. Die personeel was baie vriendelik gewees. Ons sal weer daar gaan bly as ons net vir 'n naweek wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dankie vir julle positiewe terugvoer, Anet.
Huisves julle met graagte weer.
Groete, Francois.

Angel Oak Guesthouse
Marietha C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Rustig en baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marietha, komende van jou is dit 'n groot kompliment.
Groete, Francois.

Angel Oak Guesthouse
Wayne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D
Gesin met tieners

We had a superb stay at Angel Oak.

It's a beautiful, comfortable place and Francois is a wonderful host. We look forward to our next stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Glad to hear that you and your family enjoyed your stay Wayne.
Looking forward to next time.
Regards, Francois.

Angel Oak Guesthouse
Andrea G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea G
Saam met vriende

A very pleasant surprise in Brits. Clean, comfy and great linen.

An oasis in a not so great town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Thanks for the positive feedback Shawne, it was only a pleasure hosting your group.

Angel Oak Guesthouse
Melinda R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Melinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verwaarloos.

Plek staan heeltyd toe en is bedompig, stowwerig, maak net bo-langs skoon, vloerteëls het lanklaas 'n skrop gehad. Kan sien die plek was vroeër mooi maar is nou oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanne K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne K
Saam met vriende

Uitstekende diens, pragtige plek en lekker geslaap!

Ek sal 100% Angel Oak Gastehuis aanbeveel. Skoon en netjies, vriendelike mense, luuks en gemaklik. En die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dankie Zanne, bly julle het die verblyf geniet.
Kom draai volgende keer so bietjie langer.
Groete Francois

Angel Oak Guesthouse
Belinda H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Vriendelike diens, goeie gasvryheid, skoon, netjies en baie mooi tuin en decor. Baie rustig en sal verseker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dankie Belinda, net 'n plesier om julle te huisves
Groete Francois

Angel Oak Guesthouse
Eurika D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gemaklik, stil en rustig.

Ons het die koeldranke en water waardeer in die yskas. Was baie skoon en het voldoen aan ons behoeftes. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die positiewe tergvoer, hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Francois

Angel Oak Guesthouse
Rochelle B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

'n Baie aangename ervaring. Francois is 'n puik gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dankie Rochelle, net 'n plesier.

Julle is baie welkom om weer 'n draai tekom maak.

Julle hoef nie te wag tot die volgende troue nie

Groete
Francois

Angel Oak Guesthouse
Jacques K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties, luuks en bederf.

Die eienaar, Francois, het ons van die intrap slag laat welkom voel. Die plek is pragtig, netjies en baie luuks. Ek en my vrou het ons Valentynsdag vreeslik baie hier geniet ons sal definitief weer kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Jacques,

Dankie vir baie goeie terugvoer en dat julle Valentynsdag by ons kom kuier het.

Maak gerus weer 'n draai.

Groete Francois

Angel Oak Guesthouse
Comfort B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Comfort B
Gesin met klein kinders

Very nice place to stay.

That place is very nice, a friendly staff, clean linen, breakfast is so good. Keep it up guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Thanks Comfort, only a pleasure hosting you and your family.
Hope to see you soon, with a little bit less rain, so you can enjoy the outdoor activities
Regards,
Francois

Angel Oak Guesthouse
Robert V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Baie dankie vir goeie diens, alles was mooi skoon en netjies! Dis 'n pragtige gebou en almal is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Robert, dankie vir die positiewe terugvoer.
Werklik 'n plesier om julle te kon huisves.
Groete Francois

Angel Oak Guesthouse
Thabi L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful and clean.

Would go there again when in Brits. I enjoyed my stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Good day Thabi, thank you for the feedback.
You had such a short stay, in the end, we would like to welcome you back.
Regards, Francois.

Angel Oak Guesthouse
Natalie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie H
Besigheidsreis

Awesome.

A wonderful surprise to find a beautiful place like this in Brits. Without doubt we will go there again if in Brits.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik.

'n Heerlike verrassing om 'n pragtige plek soos hierdie in Brits te vind. Sonder twyfel sal ons weer daarheen gaan as ons in Brits is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Thank you, Natalie, hope to welcome you again.

Angel Oak Guesthouse
Athanasios T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athanasios T
Enkelreisiger

Beautiful guesthouse and wonderful, friendly service delivered by Francois!

I really enjoyed my stay in the beautiful Angel Oak Guesthouse. The setting is simply beautiful and very tranquil and peaceful. Francois is a very friendly and inviting host. Great value for money too. I would highly recommend Angel Oak Guesthouse to anyone travelling to the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Thanks for the appreciative feedback Athanasios, will keep the flag flying
You are most welcome to visit again
Regards, Francois

Angel Oak Guesthouse
Johan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Kort bakke om bv. pap te eet vir klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir die terugvoer.

Bakkies vir pap is beskikbaar al word dit nie noodwendig so aangedui nie. Ons sal seker maak dit gebeur nie weer in die toekoms nie. Dankie dat jy dit uitgewys het.

Ons is bly julle het res van verblyf geniet en huisves julle graag weer.

Groete
Francois

Angel Oak Guesthouse
Annelize R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend Angle Oak Guesthouse a million over!

What a gem in Brits, Francois the owner was an absolute pleasure and I must say we use a quite a few guesthouses across S.A. and this one was most definitely in the top 10. The breakfast was 5 star and our entire experience left us with great memories. Our room and bathroom was spacious, with treats on arrival, bed very comfortable and clean! Loved the decor and architecture from the inside out. Thanks for a great stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek sal Angle Oak Guesthouse 'n miljoen keer aanbeveel!

Wat 'n juweel in Brits, Francois, die eienaar, was 'n absolute plesier en ek moet sê dat ons 'n hele paar gastehuise regoor SA gebruik en hierdie een was beslis in die top-10. Die ontbyt was 5 sterre en ons hele ervaring het ons met pragtige herinneringe gelaat. Ons kamer en badkamer was ruim met lekkernye met aankoms, bed baie gemaklik en skoon! Hou van die dekor en argitektuur van binne na buite. Dankie vir die lekker verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Good day Annelize,

Thanks for the inspiring feedback. It was a pleasure hosting such appreciative guests, hope you find your way back here.
Regards
Francois

Angel Oak Guesthouse
Deon B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein en netjies.

Geen ontbyt ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana O
Enkelreisiger

Wonderlik!

Ongelooflik mooi en rustig daar, met 'n pragtige tuin en kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dankie Liana, kom maak gerus weer 'n draai.

Groete
Francois

Angel Oak Guesthouse
Susan P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne, pragtige gastehuis.

Heerlike ontspanne omgewing. Maar vir die prys sou ek graag ontbyt ingesluit wou hê. Francois was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nica K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, beautiful and something out of this world.

This was one of the most relaxing experiences I've had. The food was to die for and the owners will stop at nothing to make you feel welcome and at home. I will definitely go back soon for another relaxing weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspan, mooi en iets uit hierdie wêreld.

Dit was een van die mees ontspannende ervarings wat ek gehad het. Die kos was wonderlik en die eienaars sal die ekstra myl stap om jou welkom en tuis te laat voel. Ek sal beslis gou teruggaan vir nog 'n ontspannende naweek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Nicà,
Thanks for postive comments,
It was only a pleasure hosting you, and will gladly welcome you back for the second breakaway.
Regards

Angel Oak Guesthouse
Louis F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en gerieflik.

Verblyf, ontbyt en slaapkamers was puik. Kan regtig nie kla nie. Sal beslis weer gebruik maak van Angel Oak Guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, sal julle graag in die toekoms weer huisves.
Groete,
Angel Oak gastehuis

Angel Oak Guesthouse
Melinda R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens, uitstekende kamers en geriewe!

Hoogs aanbeveel! Oortref elke verwagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dankie Melinda,
Huisves julle graag weer.
Groete,
Angel Oak gastehuis

Angel Oak Guesthouse
Anna-marie P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Pragtige netjiese plek met 'n amazing gasheer. Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Dankie Anna-Marie, ek waardeer jou kommentaar.
Jy is enige tyd weer welkom.

Angel Oak Guesthouse
Tara L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara L
Enkelreisiger

Loved it ─ can't fault it.

Such a beautiful place! An oasis in Brits.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik ─ kan nie fout vind nie.

So 'n pragtige plek! 'n Oase in Brits.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel Oak Guesthouse se terugvoer

Thank you, Clara. It is only a pleasure to have you as our guest.

Looking forward to the next horse show!

Regards,
Angel Oak Guesthouse

Angel Oak Guesthouse
Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acasia-laan 10, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Mprg3pr9cAKy2JFiccIIpGEv9bOsxLR8UicxtJ3clX33KL79Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 10 Acasia Avenue Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.625344249427 27.783949865082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem