Angel's Rest - Dullstroom Country Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 10 % af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Angel's Rest skuil in die veilige en skilderagtige Dullstroom Country Estate en bied 'n rustige toevlugsoord aan natuurliefhebbers. Hierdie landgoed is net buite Dullstroom geleë en bied pragtige uitsigte oor die prentjiemooi omgewing.

Hierdie pragtige plaasstyl-huis beskik oor 3 slaapkamers waarvan 1 'n kaggel het, en bied slaapplek vir tot 8 gaste. Elke dubbelkamer het 'n en suite-badkamer. Daar is 'n tweede leefarea met 'n ekstra slaapplek.

Die plaasstyl-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n gerieflike sitarea met 'n kaggel en 'n eetarea wat na 'n toegeboude patio lei.

Omdat hierdie huis op 'n privaat landgoed geleë is, het gaste die eksklusiewe geleentheid om verskeie voëlsoorte en wild in die omgewing te bewonder. Die landgoed het ook 'n paar foreldamme wat ideaal is vir ywerige vissermanne.

Die huis is naby die landgoed se klubhuis wat oor 'n gemeenskaplike swembad en klimraam-area beskik. Gaste kan bedags die omgewing verken en saans lekker langs die braaivleisvuur ontspan. Gaste kan ook langs die kaggel opkrul en 'n goeie fliek geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Angel's Rest - Dullstroom Country Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Angel's Rest - Dullstroom Country Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 750 R3 375 per nag (plek vir 8)

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false