Angels Valley River Lodge
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 200R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Angels Valley River Lodge is op 'n versteekte plaas in Sterkfontein, Balmoral, Mpumalanga geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat hulself in die natuur wil verdiep en 'n rustige wegbreek wil ervaar.
Verblyf word in 'n lodge met 'n privaat plonspoel en 'n uitsig oor die rivier en vallei, en selfsorgsafari-tente langs die rivier gebied. Daar is verskeie kampeerplekke langs die rivier of langs die berg wat semi- of heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk is.
Gaste kan visvang, fietsry, of 'n staptog deur die diverse fauna en flora van die area aandurf. Die Wilgerivier grens aan die plaas in die noorde en verseker asemrowende uitsigte vir gaste om te bewonder.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Louw Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Plaas 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga
- Gaste dink Angels Valley River Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga