8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Angels View is 'n bekoorlike huis in die hartjie van Clarens, bekend as die "Juweel van die Oos-Vrystaat." Dit bied selfsorgverblyf en spog met 'n pragtige uitsig.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 pragtige slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 uittrekbare kinderbeddens. Gaste maak gebruik van die derde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en stoele. Langs die kombuis is 'n sitarea met 'n houtkaggel, gemaklike sitplek, en 'n onderdakstoep met meubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.
Clarens bied 'n verskeidenheid kunsgalerye, heerlike eetplekke, ontspanne dag-spa's en opwindende aktiwiteite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jayd Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Angels View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang