AnJa Accommodation
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boshoffstraat 63, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AnJa Accommodation is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Modimolle. Dit is op die eienaar se perseel en is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 2 vrystaande eenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Elke eenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis, gemaklike sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby die Koro Creek Golf Estate, Nylstroom Gholfklub en verskeie restaurante en winkels.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Boshoffstraat 63, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boshoffstraat 63, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo