Annies Place
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clifton-weg 7, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R5 080 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Annie's Place is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Muizenberg, Kaapstad, en bied slaapplek aan 8 gaste wat op soek is na 'n seevakansie.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 3 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is slegs 'n stort in die tweede badkamer. 'n Aparte gastetoilet is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Sekuriteit is 'n prioriteit by die verblyf en daar is parkeerplek vir 3 motors op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 32
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Clifton-weg 7, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clifton-weg 7, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap