Annie's Self Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewilde strande, winkelsentrums, restaurante, 2 casino's en uShaka Marine World. Dit is ook 'n gerieflike 15-minute motorrit weg van King Shaka Internasionale Lughawe. Annie's Self Catering bied 'n rustige omgewing en die ideale wegbreekplekkie vir beide vakansiegangers en sakelui.

Daar is 2 eenhede. Eenheid 1 is 'n tweeslaapkamer-kamer met slaapplek vir 4 tot 6 gaste. Eenheid 2 is 'n oopplan-sit-slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Albei eenhede het volledige DStv, WiFi en lugversorging.

Die eenhede word daagliks skoongemaak (buiten Kersdag en Nuwejaarsdag). 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Nabygeleë doendinge sluit voëlkyk en swem in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Annie's Self Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za