Anri Guest House
Beskrywing
Die ruim kamer is ideaal vir gesinne. Daar is 'n dubbel- en enkelbed en kan vir 3 gaste akkommodeer. Daar is ook 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders. Die eenheid het 'n eetkamer, en suite-badkamer en 'n braai-area. Lugversorging is ook opsioneel beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R50. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 kamers in die gastehuis wat 'n aparte, privaat badkamer en semi-badkamer deel. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is genoeg kasruimte en 'n spieël. Die Privaat Suite word as geheel bespreek en word nie met ander gaste gedeel nie. Dit is dus geheel en al privaat. Lugversorging is opsioneel. Waaiers is ingesluit.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
- •Waaier
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R50. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom