Anro Safaris

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anro Safaris is op die plaas Slangfontein in die Waterberge in Limpopo geleë. Die omgewing bied ryk plantegroei en is ook die tuiste van talle voël- en dierspesies.

Die chalets is ten volle toegerus met alle geriewe ingesluit en het elkeen 'n yskas, vrieskas. Buiten die standaardbadkamers beskik elke chalet ook oor 'n lieflike opelug-stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien en die chalets word daagliks skoongemaak. Die chalets het elkeen 'n kombuis, sowel as kookgeriewe buite vir braai.

Ons bied iets vir elkeen: hier kan jy kyk hoe die voëls en diere by ons watergate byeenkom, of jy kan self in een van ons kristalhelder swembaddens afkoel. Ons swembaddens self is in die middel van die ongerepte bosveld, so jy kan dalk selfs bietjie wild sien terwyl jy by die swembad ontspan.

Die chalets en die gastehuis is selfsorg. Ons het ook 'n pragtige drieslaapkamergastehuis.

Die gastehuis is ten volle toegerus met alle geriewe insluitend yskaste, vrieskaste en 'n solderkamer-area met 'n pool-tafel. Beddegoed en handdoeke word voorsien en die gastehuis word daagliks skoongemaak. Buiten die normale kombuis, bied die gastehuis ook kookgeriewe buite vir braai.

Slaapplek

'n Bespreking by Anro Safaris sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anro Safaris gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za