Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anro Safaris Bush Camp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Anro Safaris Bush Camp
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ina B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Laai jou batterye vir die nuwejaar

Dit was 'n heerlike naweek in die pragtige groen bosveld. Dries en Ronelle het 'n passie vir wat hulle doen. Gasheer en -vrou duisend. Die wildrit was ongelooflik lekker en ons het baie wild gesien. Dries ken sy plaas en het vertel so ver as wat ons gery het. Nie net van die wild nie maar ook hoe die veld instand gehou moet word. Beveel dit aan vir enige iemand wat net lus is om bietjie weg te kom en die stilte te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desj G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desj G
Saam met vriende

Nice, peaceful, relaxing.

Only suggestion would be to give better direction signs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anro Safaris Bush Camp se terugvoer

Good day Desj,
Thank you for your review.
We have a problem with the buffaloes tending to damage our signboards.
We will look into the matter.
Regards

Anro Safaris Bush Camp
Susan F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtige natuurskoon.

Dries en Ronel het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Die wildtoer saam met Dries was 'n besonderse leersame en genotvolle uitstappie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer.

Ons het in die lodge gebly. Dit was 'n stil en rustige plaasatmosfeer. Die wildrit saam met Oom Dries was leersaam en insiggewend, sal enige tyd weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H
Gesin met tieners

Stukkie Hemel op aarde!

Was wonderlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anro Safaris Bush Camp se terugvoer

Goeie More Erika, ons is baie bly julle het dit geniet en lekker gekuier by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Anro Safaris Bush Camp
Petrus B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus B

Fantasties!

Andrea was 'n awesome gasvrou/wildbesigtigings bestuurder. Baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan die plaas en gastehuis aanbeveel. Sou graag wou selfdrive/stap, maar aangesien hulle teel met wild was dit nie moontlik nie. Die wildritte was wel wonderlik en Andrea het regtig uit haar pad uit gegaan om dit vir ons lekker te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anro Safaris Bush Camp se terugvoer

Goeie Middag Pierre

Baie dankie vir die pragtige aanmerking, julle was sowaar n pragtige groep en ek hoop om julle gou weer te sien!

Ek verstaan dat dit 'n behoefte is vir gaste om self te bestuur in die wildkamp, maar ons gaan nog aan 'n plan werk.

Lekker dag
Groete Andria

Anro Safaris Bush Camp
Louw V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw V
Saam met vriende

Die akkommodasie in huis uitstekend, maar:

Moet asb. nooit sononder daar kom nie. Dit is ongeveer 7,3 km grondpad in waarvan die laate 3,5 km baie verwarend is. Daar is nie genoeg aanwysings nie. Die eienaar en sy plaasbestuurder het ons uiteindelik gevind. Toe ek ordentlik vra hoekom die aanduidings so swak is, het die eienaar gevloek en gesê: "Hier is baie borde, maak oop jou oë dan sal jy sien." Ek was baie ontsteld, my man praat nie eens so met my nie en die aanduidings is werklik nie goed nie. Ek het die eienaar gesê dat ek dit gaan rapporteer, waar hy gesê het ek kan, maar daar was al baie klagtes. Die is nie die eerste klagte oor die pad na die huis toe nie. Ek let op dat ander besoekers dieselfde klagte gehad het. Vir so spogplek is dit swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anro Safaris Bush Camp se terugvoer

Graag antwoord Anro Safaris as volg:

Die kliënt het ons hospitalteitsbestuuderes op 24 Mei 2017 om 16h30 gebel om die padaanwysings en hekkode uit te vind. Later het hulle me. Cronje geskakel om te sê dat hulle laat sal arriveer a.g.v. 'n vertraging by Martinsdrift grenspos. Hulle het weer vanaf Lephalale gebel en me. Cronje het net betyds hulle op die regte pad na Vaalwater beduie aangesien hulle die verkeerde pad geneem het. Me. Cronje het ook aan hulle die hekkode verskaf en hulle versoek om daarvandaan ons te bel om hulle te ontmoet, maar hulle het dit nie gedoen nie en bloot die wildpaas ingery. Terloops, hulle het 4 weerkaatsende aanwysings nie raakgesien nie en gevolglik verdwaal. Ek is van mening dat die gaste baie moeg was na 'n uitputtende reis deur Botswana wat moontlik bygedra het tot hul frustrasie.

Die res is geskiedenis en hule het hul verblyf geniet. Na hul vertrek die volgende oggend het ek ontdek dat een van die hekke beskadig is, maar dit is herstel. Terloops, ons het aanhegsel borde met die woord 'Lodge' bestel en vertrou dat gaste in die toekoms nie sal verdwaal nie.

Groete,
Anro Safaris

Anro Safaris Bush Camp
Leigh S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S

Beautiful secluded place.

Anro was really nice and the facilities are good. Perhaps an intercom system can be put at the main gate for better communication on arrival as the signal for cell phone communication is not too reliable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda V
Gesin met klein kinders

Goeie akkommodasie.

Baie mooi gerieflike plaashuis - heerlik oornag. Ons het die gastehuis gebly en dit is net baie ver met die plaaspad in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari M
Saam met vriende

Dit is die moeite en die afstand se ry werd!

Baie mooi plek en mens voel sommer dadelik tuis as jy daar inloop. Gaan vir seker teruggaan en baie langer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhardt G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhardt G
Saam met vriende

Enjoyable, relaxing environment with very friendly staff.

The lodge is a very well maintained lodge. The setup gives you the real safari experience. I would definitely recommend it to anyone interested in having a bush-veld experience. The employees where very friendly. Daily cleaning service. Definitely worth doing a trip out there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizeth V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeth V
Gesin met klein kinders

Fantasties afgesonder!

Perfek vir 'n gesinswegbreek. Privaat, omhein met die veld as jou vriend. Ons het so uitgerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie G
Besigheidsreis

Baie lekker!

Baie interessante wildritte gehad. Eienaar het self gery en baie interessante inligting gedeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4 van die Slangfontein-plaas, 641LQ, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA185aff41c72a9e721f8d9386f30c3c8c901ee9e8d1071206138807cd688c28844a593c66fbb8064461fb95e94555b5ca0637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Portion 4 of the farm Slangfontein 641LQ 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.965039706225 27.611721894512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem