Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Antillies on Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marienerylaan 36, 12 Antilles, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Antillies on Beach is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n huis op die veilige Antilles-landgoed geleë is, maar heeltemal privaat funksioneer. Die perseel is op die strandfront en die landgoed bied direkte toegang tot die strand via 'n hekkie.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-eetarea en -leefarea en 2 kombuisies wat goed toegerus is.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n sitarea met 'n platskerm-TV. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n sitarea met 'n platskerm-TV en 'n klein, privaat balkon met sitplek. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n platskerm-TV. Al die slaapkamers het lugversorging.

Die sitarea het rusbanke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en daar is 'n yskassie, induksiestoofplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in die kombuisies.

Die landgoed het tennis- en muurbalbane en 'n gemeenskaplike wasgoedkamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër, wasbak en 'n strykplank. Daar is winkels, restaurante en kroeë 5 minute se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Antillies on Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Antillies on Beach
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • Faure Marienerylaan 36, 12 Antilles, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Antillies on Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marienerylaan 36, 12 Antilles, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77b5ee48d2d629e51b5e401a2df4a0a07a9d87e10c53652162c54efae1a773abc306f5be4c217b454901a6151dc2b5d3546e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 36 Faure Marine Drive 12 Antilles 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.144958444785 18.851966136772
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem