by Antique Silk Self-catering Unit | LekkeSlaap
+22

Antique Silk Self-catering Unit

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonstraat 4, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Antique Silk Self-catering Unit is 'n stylvolle gaste-eenheid wat aan die sonnige kant van Makhanda (Grahamstad) geleë is.

Die eenheid het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuisie, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n instaan-waterstelsel. Gaste het hul eie ingang en veilige parkeerplek op die perseel.

Die middestad, plaaslike skole en die universiteit is slegs 'n paar minute se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Antique Silk Self-catering Unit sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Antique Silk Self-catering Unit
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Watsonstraat 4, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Antique Silk Self-catering Unit het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonstraat 4, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2FiBzafnc0TCZOeWuLrCFsbpSsey7znelIHBNHE7JhkD7TNYnY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 4 Watson Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.318523449337 26.540026889549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem