4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Watson Street, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Antique Silk Self-catering Unit is 'n stylvolle gaste-eenheid wat aan die sonnige kant van Makhanda (Grahamstad) geleë is.
Die eenheid het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuisie, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n instaan-waterstelsel. Gaste het hul eie ingang en veilige parkeerplek op die perseel.
Die middestad, plaaslike skole en die universiteit is slegs 'n paar minute se ry ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Watson Street, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Antique Silk Self-catering Unit het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Watson Street, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang