Anton's Place
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skoolstraat 5, Johannesburg Noord, Randburg, 2188, Gauteng
- Vanaf R2 280 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Anton's Place bied selfsorg-oornagverblyf in Randburg. Die sentrale ligging maak die instansie ideaal vir gesinne wat die area wil verken.
Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beide die tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n rusbank, platskerm-TV en 'n kaggel. Die skuifdeur lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en 'n braai-area. Gaste kan die groot grasperk geniet en veilige parkeerplek is op die perseel, wat met ander gaste gedeel word, beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Skoolstraat 5, Johannesburg Noord, Randburg, 2188, Gauteng
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skoolstraat 5, Johannesburg Noord, Randburg, 2188, Gauteng