Ant's Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ant's Nest is 'n wild-lodge op 'n privaat plaas in die Vaalwater-omgewing. Dit is ideaal vir gaste wat graag van die stad se gedruis af na die bos wil wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in 4 suites wat elk uniek versier is. Die suites kan saam of apart bespreek word en beskik oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, met 'n en suite- of aparte badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Een van die eenhede het 'n buitestort en elke suite het koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt, heerlike disse, drankies en 'n hele klompie doendinge is by die verblyf ingesluit. Die lodge het ook 'n 15 m swembad en braaigeriewe. Perdryritte, begeleide wandelings in die bos en wildritte kan vir die avontuurlustiges gereël word.

Daar kan ook troues, saamtrekke of spesiale geleenthede gereël word vir onder andere sakereisigers. Ant's Nest is slegs 'n entjie se ry vanaf ander wildreservate, en die gashere sal graag hulp verleen met die reël van spesiale toere.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ant's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za