Anuske's Inn
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Olienhout Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Anuske's Inn bied selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Boskloof, Humansdorp. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesin of 'n groep vriende, aangesien hierdie ruim eiendom 'n lieflike tuin en 'n binnenshuise braai-area het.
Hierdie eiendom kan altesaam 8 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het.
Nog 'n badkamer is beskikbaar in die tweede badkamer.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ysmasjien.
'n Waskamer met 'n wasmasjien en strykplanke is ook beskikbaar.
Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daarbenewens het hierdie huis 'n binnenshuise braaikamer met gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n ruim tuin, en gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
petro Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 30 Olienhout Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Olienhout Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang