5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ombika Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Door 5 at Wild Olive Apartment is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel in die veilige Wild Olive-kompleks in Windhoek se suidelike voorstede. Hierdie kontemporêre woonstel is ideaal vir 'n gesin, paartjie, vriende of 2 kollegas wat op soek is na sentrale en huislike verblyf in Windhoek.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lessenaar en 'n etenstafel met stoele. Dit lei na die leefarea met 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die balkon met meubels. Veilige parkeerplek in die kompleks is beskikbaar. Die woonstel is oorkant The Grove Mall en Lady Pohamba-privaathospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Delmaree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ombika Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Door 5 at Wild Olive Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ombika Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang