4 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 202 Amarand Avenue, Trilogy Menlyn Maine Residence, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Woonstel 830 is geleë in Menlyn Maine, Pretoria, naby hoofroetes, restaurante, winkelsentrums en ander geriewe.
Hierdie ateljeewoonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, kasruimte en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitkamer het 'n gemaklike slaapbank, 'n TV met Netflix en WiFi vir u gerief. Die sitkamer lei na 'n balkon met uitsig oor Menlyn Maine.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, gereedskap, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien.
Gaste kan die restaurant op die perseel, swembad op die dak en vermaaklikheidsarea geniet.
Menlyn Maine is een van Pretoria se mees gesogte gebiede, 'n moderne, stapvriendelike "stad binne 'n stad". Loopafstand van Menlyn Maine Central Square, wat 'n verskeidenheid restaurante, koffiewinkels, 'n gimnasium en boetieks bied. Minute van Menlyn Mall, die grootste winkelsentrum in Pretoria, en vinnige toegang tot die N1-snelweg vir maklike reis na Johannesburg, OR Tambo Lughawe of ander Pretoria-besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Seipati Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 202 Amarand Avenue, Trilogy Menlyn Maine Residence, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Apartment 830 Menlyn Maine Triology het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
202 Amarand Avenue, Trilogy Menlyn Maine Residence, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang