Apartment at The Studios
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 112 Buitengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Woonstel by The Studios bied elegante verblyf in die hartjie van Kaapstad en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Beide slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, sowel as 'n ontbyt-eiland met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis vloei in 'n eetkamertafel met 10 sitplekke en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Greenmarket Square en die Iziko Bo-Kaap Museum binne loopafstand van die woonstel, terwyl die V&A Waterfront 1.2 km weg geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 63
Resensies 41
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 112 Buitengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
112 Buitengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang