Apartment near Noordhoek
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Blombos Close, Milkwood Park, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Woonstel naby Noordhoek is geleë naby die ontspanne kusbuurt wat uitkyk oor die lang, sanderige stuk Noordhoekstrand, gewild onder stappers en perdryers. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl 'n enkelbed in die leefarea voorsien word. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea het 'n TV, en die kombuisie is toegerus met 'n yskas, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n plonspoel en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Blombos Close, Milkwood Park, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Blombos Close, Milkwood Park, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang