LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Apollo Conferencing Hotel | LekkeSlaap
+18

Apollo Conferencing Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Apollo Conferencing Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janine N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie tevrede, waarde vir geld. Sal definitief weer hier oorbly.

Linda V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Besigheidsreis

Uitstekend!

Die verblyf was verrassend luuks en voldoen aan al die standaarde. Die enigste opmerking is die aandete wat ek bestel het, dit was effens teleurstellend. Ek het vis en skyfies bestel, maar daar was geen aartappels nie. Die stukkie vis was baie klein en nie mooi skoongemaak nie - ek het die vis maar gelos. Die slaai wat die skyfies vervang het was baie smaakvol. Ek het 'n konferensie bygewoon wat middagete ingesluit het. Die kos wat daar bedien was, was uitstekend. Ek sal verseker Apollo Hotel aanbeveel.

Fanie B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Enkelreisiger

Ek was aangenaam verras! Die Hotel is modern, skoon en goed geleë. Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly! Hotel was baie goed.

Elmien S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien S
Enkelreisiger

Sal beslis weer daar oornag.

Diens was uitstekend. Dankie.

Lucinda L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda L
Besigheidsreis

Dit was baie netjies, skoon en gerieflik, sal beslis weer daar bly.

Sien sterre.

Natania W - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natania W
Besigheidsreis

Dit was baie netjies en skoon.

Sien die sterre.

Nhlanhla K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nhlanhla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff were particularly friendly.

I wish breakfast-time could be extended. Exclusion of breakfast prices on online fees was disappointing for me.

Jenny R - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R
Saam met vriende

Most professional, welcoming, friendly and clean establishment!

I am so glad to say that my stay at the Apollo has been just pleasant! A well oiled establishment, indeed. I find the staff to be most helpful and super friendly. Very knowledgeable of the area as well. I have certainly informed all my friends, colleagues and family of my experience at the hotel. Definite recommendation! The stay over pleasantly superseded my expectations.

Tanya H - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Baie mooi en baie lekker gebly! Vriendelike personeel.

Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bram Fischer-rylaan 158, Randburg, 2125, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMWYzNTgxLTJmMDQtNGNiYS1hY2VkLTU2ZTUzYzJiNzdiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 158 Bram Fischer Drive Randburg 2125 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -26.09848 28.00377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!