- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 52 Coetzee Street, Belfast, 1100, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Apple and Rose is 'n bekoorlike gastehuis in Belfast, 'n rustige dorpie in die Highlands Meander. Die huis bied gaste gerieflike verblyf met 'n outydse sjarme en aandag tot detail.
Daar is 4 slaapkamers met elk 'n privaat badkamer. Drie van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde bed het twee enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad.
Die veranda front noord en het 'n lieflike uitsig oor die tuin en fontein. Gaste het toegang tot 'n gastesitkamer, gratis WiFi, en veilige parkeerplek.
Belfast bied verskeie voetslaanroetes, uitstekende visvang-geleenthede, kano, gholf, en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Huibri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 52 Coetzee Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Coetzee Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang