Apple Blossom Cottage
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Apple Blossom Cottage is 'n lieflike plaaskothuis in Dullstroom en is ideaal vir gaste wat op pad na Highland Gate toe is.
Hierdie ruim eiendom het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die warm oopplan-leefarea het 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n groot kaggel. Die sitarea lei na die kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die mooi dam en lei na 'n braai-area onder die appelbome. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dullstroom is bekend vir sy kristalhelder damme wat perfek is vir forelhengel en het gewilde buitelug-aktiwiteite soos kunsvlieghengel, voetslaan en bergfietsry. Die dorp spog met 'n Ernie Els-gholfbaan, wat 'n kampioenskapgholfbaan is.
Slaapplek
’n Bespreking by Apple Blossom Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 386
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Apple Blossom Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom