Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Appledew Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Appledew Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Attie Van Jaarsveld V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie Van Jaarsveld V
Besigheidsreis

Lieflik.

Baie lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle S
Besigheidsreis

Netjies.

Dit was baie netjies. Ek was net nie bewus dat mens vooraf reëlings moet tref vir aandete nie. Hulle kon ons nie help nie en ons het eers om 4 uur die middag daar aangekom. Verder was ons baie gelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appledew Guest House se terugvoer

Dankie Izelle, ons waardeer jou eerlike en waardevolle terugvoer.

Appledew Guest House
Lorette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and modern. Dinner was a downer. Breakfast was very nice.

Nice place. Dinner was very expensive for what we got. Breakfast was very nice. The Wi-Fi connection was very unstable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi U - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, skoon geriewe.

Gemaklik en skoon. Lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appledew Guest House se terugvoer

Baie dankie Yolandi vir jou mooi woorde, dit beteken vir ons baie.

Appledew Guest House
Hester B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Gesin met tieners

Dit was 'n goeie keuse vir ons gewees.

Kon nie vir beter diens en netjieser kamers gevra het nie. Kan gerus 'n lugversorger insit i.p.v. 'n waaier, maar dit is net my opinie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appledew Guest House se terugvoer

Baie dankie Hester vir jou positiewe en waardevolle terugvoer.
Ons waardeer dit.

Appledew Guest House
Sonja B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gekuier. Net jammer ek kon nie langer bly nie!

Ek kan niks vind om oor te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansunette D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansunette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis met veilige parkering. Netjies en skoon.

Ek kan Appledew aanbeveel vir enige iemand wat deur Standerton reis en ‘n veilige, skoon, luukse oornagplek verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appledew Guest House se terugvoer

Baie dankie Ansunette, ons waardeer jou mooi resensie.

Appledew Guest House
Mj V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mj V
Enkelreisiger

Nice.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leyds-straat 9A, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEIJ8Xau4Vi0CADyOE1k2Z9CMDa6yfIr3F1HakrpUT6SObyHqIe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 9A Leyds Street Standerton 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.937944444444 29.244861111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem